Welkom by - Dis Tyd

Doelstellings van DIS TYD:

"Eendrag maak mag" is die kern van die groep

"Op U almag vas vertrouend...Sal ONS bou" Is die fondament van die groep

Die groep se doel is om met die leiding van die HERE eenheid te bou onder ons as gelowiges sodat ons kan verootmoedig voor HOM.
Ons moet geestelik sowel as fiesies weerbaar wees vir dit wat voor lĂȘ.
My begeerte is om al die verskillende splinter groepe wat verdeeld rond hang te verenig in een "magtige dreuning"...
Dat almal ook weer kan se "Ken jy die Volk vol heldemoed" en kan se "'n Vrye volk is ons! 'n Vrye volk, 'n Vrye volk 'n Vrye, Vrye volk is ons!!!"

Hoe om die blad te gebruik


1. Gaan eerste na "Nasionaal" skakel bo van jou keuse om by die provinsie groep van jou keuse in te skakel. Volg die instruksies daar...
2. Gaan na die provinsie skakel bo van jou keuse om by jou dorp groep in te skakel. Volg die instruksies daar...

Webwerf besoeke: