Dis Tyd - Natal ondersteunings groepe

Hoe om aan te sluit by 'n groep

1. Soek jou Dorp in die groep (Werk volgens ou Name)
2. Kliek op die Dorp se knoppie
3. Die knoppie sal 'n skakel oop maak na die Dorp van jou keuse in Whatsapp
4. Sluit by die Dorp aan.
As jou dorp nog nie in die lys is nie gaan na die Nasionale groep toe en vra dat jou dorp by gevoeg word in die provinsie van jou keuse